EntertainmentLocal newsTravel

Eienaars en personeel in gasvryheidsbedryf kuier saam

Die lede van Vriende van die Bosveld het gisteraand (Donderdag, 14 Maart) gesellig saamgekuier by Forever Resort Warmbaths.

Die geselligheid is in die lapa van die Ramashwe-wildreservaat gehou.

Waterberg Toerisme het die aand aangebied en onder meer terugvoering gegee oor verskeie projekte wat beplan word.

Die gaste het ook aan ’n tromspel deelgeneem en aan die einde van die aand se verrigtinge aan ’n heerlike ete gesmul.

Besoek gerus die Bela-Bela Toerisme Hub vir meer inligting oor toerisme-aangeleenthede in die omgewing of stuur ’n epos na engeline@waterbergtourism.com

Related Articles

Back to top button