Local newsMunicipalNews

Munisipale park lyk soos varkhok

Warmpatat: Die munisipale park in Reitzstraat, Bela-Bela lyk soos een groot vullisdrom.

Die Pos het herhaaldelik by die park gaan draai om te sien of die vullis by die ingange en die res van die park verwyder is nadat dit aangemeld is.

Ongelukkig het die toestand onveranderd gebly. Dit is ’n seeroog vir die dorp.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button