Local newsMunicipal

Warmpatat: Stopteken lyk na weke nog só

Stop of Pots? Die stopteken op die hoek van Reitz- en de Beerstraat in Bela-Bela is al geruime tyd so onderstebo.

Hoewel inwoners die foutiewe stopteken al verskeie kere aangemeld het, was daar nog nie enige aksie van die munisipaliteit om dit te herstel nie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button