Local news

Warmpatat: Boom groei in waterdrein

Waaroor is ons die meeste verbaas? Die krag van die natuur of die argelose houding van die munisipaliteit jeens instandhouding?

Hierdie boomsaad het in die stormwaterdrein op die hoek van Ludorf- en Mentzlaan in Bela-Bela beland en met geen steuring en genoeg reënwater ontwikkel tot wasdom.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button