Local news

Sluise van die hemel oop

Welkome reën het op Sondag 29 Oktober in Bela-Bela geval.

Syfers van tussen 22 mm en 30 mm is aangeteken.

Die hael wat geval het, het gou grasperke in ’n wit kombers omgetower.

Verskeie berigte van boomtakke wat gebreek het in die sterk wind is op die dorp se sosiale netwerkgroepe versprei.

Related Articles

Back to top button