Local news

VLU-vroue waardeer spekbome

Die Vroue Landbou-unie (VLU) se Naboomspruit-tak het op Dinsdag 10 Oktober die geleentheid gehad om by Kathy Heyneke, gasspreker, meer te wete te kom oor die gebruik van inheemse spekbome in tuinbou, tradisionele medisyne en kookkuns.

Aangesien Oktober bekend is as borskanker-maand het die vroue hul sjiek pienk uitrustings gedra. Die volgende vergadering is eers weer vroeg in Januarie.

Related Articles

Back to top button