Home/News/Local news/Geite en giere… Local news Geite en giere… Wat gebeur in- en om die Waterberg? September 24, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print ’n Pluimpie aan Cindy Thomas van Lilies and Limes Country Shop buite Modi- molle en die span van Sout met die heerlike sushi-kursus wat hulle verlede week aangebied het. Dit was wonderlik om so iets volksvreemd hier plaaslik te kon aanpak, sê een van die deelnemers. Soos duidelik in die foto sigbaar is, was dit wat hul voorberei het van hoogstaande gehalte en smullekker. September 24, 2023 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Share Facebook X LinkedIn Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print