LifestyleLocal LifestyleLocal news

Kunskompetisie op spoed

Die Pos-Palet - van pen tot kwas-kunskompetisie is volstoom aan die gang.

Die Pos bied ’n heerlike kreatiewe skryf- en kunskompetisie vir kleuters, laer- en hoërskoolleerders aan.

Goeie pryse is op die spel in die verskeie afdelings en vir die algehele wenner is daar Die Pos Palet-wisseltrofee en ’n welkome kontantbedrag.

Inskrywingsvorms is beskikbaar binne Die Pos van 28 Julie 2023. Ouers kan kleuters help om die inkleurprent af te laai deur die QR-kode op die inskrywingsvorm te skandeer met ‘n slimfoon, of die webskakel te volg. Kry jou inskrywingsvorm vandag nog!


Vir meer inligting kliek hier: Kunskompetisie: Die Pos-Palet – van pen tot kwas

Related Articles

Back to top button