Local news

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Rondlopervee in die Bela-Bela-omgewing hou enorme gevaar vir motoriste in. Twee mense was op Maandag 29 Mei in hul Hilux-bakkie op die R101-pad buite Bela-Bela in ’n botsing met ’n rondloperbees betrokke. Die ongeluk het ongeveer 19:00 die aand naby dr. Emile Aucamp se praktyk plaasgevind. Die bees is gemerk, maar die eienaar van die dier was teen druktyd nog soek. ’n Ongeluksverslag is by die Bela-Bela-polisie geopen.

Related Articles

Back to top button