Local news

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Die VLU Sonskyn aand-tak het vir hul sesde verjaardag ’n swempartytjie by Natspat-swemakademie in Bela-Bela gehou. Desiré Schoeman, sweminstrukteur, het vir die vroue aerobiese oefeninge aangebied. Die lede het dit terdeë geniet en sê hulle sien daarna uit om in die somer weer by die swembad te oefen. Hier is Lilian Weber, Ina Dolinscek, Rika Kruger, Stephanie Henning, Miemie Landsberg en Desiré Schoeman.

Allison Heierli (79) of Modimolle sadly passed away on May 8 due to natural causes. She was a respected radiographer in the consulting rooms of Dr. Mich Veldman for many years.

Related Articles

Back to top button