Local news

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Jan Louis Jacobs, bekende slangvanger en wildbestuurder van die Sondela-na-
tuurreservaat en Spa buite Bela-Bela, verhuis eersdaags na Pretoria. Jan Louis het verskeie inwoners van die omgewing die afgelope 13 jaar gehelp om slange uit hul huise en omgewing te verwyder. ’n Hoogtepunt vir hom was die kameel-
perd wat hy ’n paar jaar gelede help red het nadat die dier in ’n swembad by die Zebula-landgoed beland het. Hy het ook ’n perdevul uit ’n erdvarkgat gered en ’n 4,7 m luislang gevang en hervestig. Hy bedank almal vir hul samewerking en insette deur die jare.

Related Articles

Back to top button