Local news

Dis nou ’n bielie van ’n bok!

André Kock & Seun Afslaers het op Saterdag 22 April ’n baie geslaagde bokveiling in Polokwane aangebied.

Altesame 16 Kalahari Red-ramme en 70 ooie van Bushveld Gold, met Baobab Kalahari Red-groep as gasverkoper, aangebied.

Dié twee ooie is vir ’n allemintige R30 000 stuk verkoop. Op die foto is Albie Horn van Albian Stud (verkoper), Jean de Beer (bemarker), Frans Murray (hanteerder) en Niel Swart (afslaer). Die koper was Christoff Longland van Buffelspruit Boerdery.

Related Articles

Back to top button