Local newsNews

Papsopnat!

Welkome reën het die afgelope naweek oor groot dele van die Waterberg uitgesak en inwoners laat gryp na sambrele, sopresepte en reënjasse.

Talle inwoners het laat weet dat hulle vanaf Saterdag tot Maandag (2 tot 4 April) gereeld hul reënmeters moes uitgooi. Ongelukkig is daar ook talle berigte van grond- en teerpaaie in die omgewing wat baie erg verniel is.

Swaar reënwolke het op Sondag 3 April al begin saampak en kort voor lank het daar sagte deurdringende reën oor groot dele van die Thabazimbi-omgewing uitgesak. Boere in die omgewing het welkome, hoë neerslae aangeteken.
Die lae wolke het die berg aan die bo-punt van Hamerkoplaan geheel en al verswelg. Op die foto onder lyk die prentjie ietwat anders op ’n helder sonskyndag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button