Local newsNews

Dit sous in die Waterberge

Hierdie konstruksieperseel in Limpopostraat, aangrensend teen Joe Slovostraat waar ’n nuwe laagwaterbrug gebou word, het behoorlik soos ’n opgaardam gelyk ná die hewige reën wat die afgelope naweek in Modimolle geval het. Dié projek van die plaaslike owerheid is jare gelede begin, maar nooit voltooi nie. Die nuwe kontrakteurs het reeds in die derde kwartaal van 2021 begin met die konstruksie van die nuwe brug. Foto: Sarita Kriek-Vosloo
Kinders speel op Sondag 30 Januarie in die “rivier” wat oor Paul Krugerstraat in Modimolle gevorm het. Al die laerliggende strate wat die Klein-Nylrivier langs Limpopostraat (Rivierstrsaat) kruis, was tussen Vrydag 28 Januarie en Saterdag 29 Januarie onderwater nadat ongeveer 100 mm reën geval het. Foto: Sarita Kriek-Vosloo

Related Articles

Back to top button