Local newsNews

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Warmpatat: Inwoners van Modimolle was verbaas om laataand op Maandag 10 Januarie te hoor hoe hul vullis verwyder word. By nadere ondersoek is daar verneem dat twee van die vyf munisipale vullisverwyderingsvoertuie tans buite werking is en dus moes die ander spanne tot laataand werk om die hele dorp en Phagameng te bedien. Op die foto staan die twee stukkende voertuie (weerskante van ’n polisievoertuig) by die perseel van ’n motorwerktuigkundige in Modimolle.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button