Local newsNews

FOTOGRAFIE: In fokus

Fotograwe dwarsoor die Waterberg hou hul vingers op die knoppies om die prag van die natuur en omgewing vas te vang.

Die kleurvolle foto van warmlugballonne is deur Alma Hoon geneem. Sy is lid van die Warmbad-fotografieklub wat elke eerste Dinsdag van die maand ’n aanlynbyeenkoms hou. Almal is welkom. Vir meer inligting bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725 of vir Wilna Venter by tel. 083 329 1045.
Die Warmbad-fotografieklub se maandelikse aanlyn klubbyeenkoms vind die eerste Dinsdag van elke maand plaas. Almal is welkom. Vir meer inligting bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725 of vir Wilna Venter by tel. 083 329 1045. Dié pragfoto van die weerkaatsing van ’n blom in ’n waterdruppel is deur Alma Hoon, ’n lid van die klub, geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button