Local newsNews

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Paul Liddle, skoolhoof van Hoërskool Warmbad, het op Sondag 16 Mei verjaar. ’n Groot verrassing het op hom gewag toe die skool hom, in samewerking met Buyskop Lodge en Thaba Manzi Aviation Services, op ’n helikopterrit geneem het vir ontbyt by Toeka se Dae-padstal. Die leerders het in sy spesiale dag gedeel met 500 heerlike kolwyntjies wat aan hulle geskenk is. Op die foto is Liddle op pad na die ontbyt, vergesel van Angelic Louw, hoofmeisie, en Hino van Graan, hoofseun.

Related Articles

Back to top button