Local newsNews

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Die sjarmante en statige Alet de Klerk van Gholfpark in Mookgophong het op Donderdag 8 April haar 90ste verjaardag saam met haar kinders, familie en goeie vriende gevier. Sy het gelukwense van oral ontvang en die familielede wat in Australië woon, het haar spesiale dag met ’n video-oproep gedeel. De Klerk bestuur steeds, geniet goeie gesondheid, behartig haar huishouding self en is ’n aktiewe lidmaat van die AGS-gemeente. De Klerk sê haar geloof en liefde vir die Here is haar bron van vreugde. Foto: Verskaf

Related Articles

Back to top button