Local newsNews

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Rita (79) en Piet (85) Steenkamp van Mookgophong is ou bekende en beminde inwoners van die omgewing. Rita was 19 jaar oud en Piet 26 toe hulle op 1 April 1961 in Groblersdal getroud is. Hulle het vanjaar op Gekkedag (1 April) hul 60ste huweliksherdenking gevier. Vir hulle beteken dit 60 jaar van genade en hul kinders en kleinkinders bedank hulle vir al die lewenslesse wat hulle by hul ouers geleer het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button