Local newsNews

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Juan Kruger, kleinseun van Johann en Isabel Kruger, bekende inwoners van Bela-Bela, is op Sondag 7 Maart deur ds. Willie Potgieter (op die foto) in die NG Warmbad-Wes-gemeente gedoop. Juan se ouers, Ludwig en Zanelle Kruger, woon in Hartbeespoort. Juan se ander grootouers, wat ook die doopplegtigheid bygewoon het, is bekende boere in die Mookgophong-omgewing, Dawie en Hermien Kotzé. Foto: Herman Steyn

Related Articles

Back to top button