Local newsNews

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Die Bosveld-fotografieklub van Modimolle se tweede aanlynbyeenkoms word vir Dinsdag 9 Februarie om 18:15 beplan. Fotograwe wat belangstel kan vir Lizelle Koch bel by tel. 082 772 2006 of vir haar e-pos stuur na lizellekoch@gmail.com(.) Hannes Koch het tydens die eerste byeenkoms van 2021 die landskap-kategorie gewen met hierdie foto wat in die Karoo geneem is. Hy was ook die junior maandwenner.

Related Articles

Back to top button