Local newsNews

Deelnemers skryf pryse los in kompetisie

Wenners van die ATKV KunsteGrot-skryfkunskompetisie, wat in Augustus verlede jaar afgeskop het, is op Saterdag 5 Desember bekroon tydens ’n prysuitdelingsfunksie wat in dieKunsteGrot in Thabazimbi aangebied is.

Uitblinkers van die hoërskoolafdeling was Lieselotte Smit (gr. 10) vir poësie en Carla Barnard (gr. 9) was die naaswenner. Hulle is saam met die prosawenner Caronay Fouché (gr. 12) en Rita Volschenk van die KunsteGrot (agter) op die foto.

 

Die laerskoolwenners was Milan Stander (grondslagfase), Deané Prinsloo (intermediêre Fase) en André Kieck (seniorfase).

Related Articles

Back to top button