Local newsNews

Oud-Nylies vier hoogety tydens reünie

Die 1980-matriekklas van Hoërskool Nylstroom het op Saterdag 28 November hul 40 jaar-reünie by Riverside Castle in Pretoria gehou.

Fotos: Herman Steyn

Die bekende skrywer en televisiepersoonlikheid Dana Snyman en ’n klasmaat Francois (Rooiberg) du Toit besig om ou bande op te tel.

 

Franna Benadá, self ’n oud-Nylie, het as gaskunstenaar by die geleentheid opgetree.

Related Articles

Back to top button