Local newsNews

Covid-19-toetse op dié plekke in Waterberg gedoen

Die plasing van dié berig op Die Pos se Facebookblad is moontlik gemaak deur Thaba Kwena krokodilplaas.

Ver­teen­woor­di­gers van die de­par­te­ment van ge­sond­heid gaan vandag (Dinsdag 14 April) begin om mense in die Wa­ter­berg-ge­bied vir simp­to­me van die Covid-19-virus te toets.

Bhu­ti Moa­gi, woord­voer­der van die Warm­bad-hos­pi­taal, het aan Die Pos be­ves­tig dat die betrokke da­tums en plek­ke in ’n gel­di­ge ver­kla­ring deur die de­par­te­ment van gesondheidn uit­ge­reik is.

Inwoners kan by dié plekke getoets word:

Mo­di­mol­le/Mook­go­phong:

  • Dins­dag 14 A­pril, Pha­ga­meng-kli­niek — In­wo­ners van Uit­brei­ding 8 en 9, ou Pha­ga­meng-ge­bied en Jas­per.
  • Woens­dag 15 A­pril, Nyl­stroom-kli­niek —In­wo­ners van Mo­di­mol­le, Ko­kan­je-af­tree­oord en Bos­veld­sig. Woens­dag 15 A­pril, Pha­ga­meng-kli­niek — Uit­brei­ding 10-in­wo­ners.
  • Don­der­dag 16 A­pril, Vaal­wa­ter-kli­niek — In­wo­ners van Se­si Farms Uitbreiding 5, in­wo­ners op die Melk­ri­vier- en Lephalale-pad, Uit­val en Bul­ge­ri­vier.
  • Don­der­dag 16 A­pril by die Al­ma-kli­niek — In­wo­ners van Agri-village.
  • Vry­dag 17 A­pril, Vaal­wa­ter-kli­niek — In­wo­ners van Le­se­deng, Uit­brei­dings 1-7.
  • Vry­dag 17 A­pril by Mook­go­phong CHC — In­wo­ners van Uit­brei­dings 1-8.

Tha­ba­zim­bi:

  • Dins­dag 14 A­pril, Tha­ba­zim­bi-kli­niek — Tha­ba­zim­bi dorp-in­wo­ners.
  • Dins­dag 14 A­pril, Nor­tham-kli­niek — In­wo­ners van Nor­tham RDP, Hel­len Park, Uit­brei­ding 6.
  • Woens­dag 15 A­pril, Nor­tham-kli­niek — In­wo­ners van Mo­ju­teng, Uit­brei­ding 2 en Wil­de­beeslaag­te (plaas­be­wo­ners).
  • Woens­dag 15 A­pril, Tha­ba­zim­bi-kli­niek — In­wo­ners van Skier­lik en om­lig­gen­de pla­se.
  • Don­der­dag 16 A­pril, Dwaal­boom- en Swart­klip-kli­niek — In­wo­ners van PPC vil­lage, die polisiehostel, Ba­pai en om­lig­gen­de pla­se, Swart­klip-myn­gemeen­skap.
  • Don­der­dag 16 A­pril, Chro­mite-kli­niek — In­wo­ners van Smasher Block.
  • Vry­dag 17 A­pril, Nor­tham-kli­niek — In­wo­ners van De­put.
  • Vry­dag 17 A­pril, Tse­pong-kli­niek — In­wo­ners van Ra­phu­ti en Koe­does­kop (plaas­be­wo­ners).
  • Vry­dag 17 A­pril, Re­go­ro­gi­le 2-kli­niek — In­won­ers van Re­go­ro­gile RDP-uit­brei­ding.
  • Maan­dag 20 A­pril, Re­go­ro­gi­le 2-kli­niek — In­wo­ners van Uit­brei­dings 3 en 5.
  • Dins­dag 21 A­pril, Re­go­ro­gi­le 2-kli­niek — In­wo­ners van Epe­legeng, Mma­ne­ba-hos­tel en Ga Botha.
  • Dins­dag 21 A­pril, Re­go­ro­gi­le 2-kli­niek — Ma­ti­ki­reng-in­wo­ners.
  • Woens­dag 22 A­pril, Tse­pong-kli­niek — In­wo­ners van Ja­bu­la­ni.
  • Woens­dag 22 A­pril, Rooi­berg-kli­niek — Rooi­berg-in­wo­ners.
  • Woens­dag 22 A­pril, Krom­draai-kli­niek — Krom­draai-in­wo­ners.

 

ADVERTENSIE / ADVERTISEMENT

 

Be­la-Be­la (township):

  • Dins­dag 14 A­pril, Be­la-Be­la-kli­niek (town­ship) — Sun­val­ley-in­wo­ners.
  • Woens­dag 15 A­pril, Be­la-Be­la-kli­niek— Uit­brei­ding 1-in­wo­ners.
  • Don­der­dag 16 A­pril, Be­la-Be­la-kli­niek — Uit­brei­ding 5-in­wo­ners.
  • Vry­dag 17 A­pril, Be­la-Be­la-kli­niek — Uit­brei­ding 6-in­wo­ners.
  • Maan­dag 20 A­pril, Be­la-Be­la-kli­niek — Uit­brei­ding 7 en 8-in­wo­ners.
  • Dins­dag 21 A­pril, Be­la-Be­la-kli­niek — Uit­brei­ding 9 en 10-in­wo­ners.
  • Woens­dag 22 A­pril, Be­la-Be­la-kli­niek — Hlaa­lam­pya, Be­la-Be­la-town­ship-in­wo­ners.
  • Don­der­dag 23 A­pril, Be­la-Be­la-kli­niek —Mam­pa­tile, Ma­zak­he­la-in­wo­ners.
  • Vrydag 24 April, Bela-Bela-kliniek — Lesedeng, Zuma View-inwoners.

Be­la-Be­la (dorp)

  • Maan­dag 20 A­pril, Warm­bad-kli­niek — Be­la-Be­la-in­wo­ners, Spa Park en Tsa­ka­ne.
  • Dins­dag 21 A­pril, Warm­bad-kli­niek — In­wo­ners van Jin­nah Park, Kop­pe­waai en Ving­er­kraal.

Pie­naars­ri­vier:

  • Woens­dag 22 A­pril, Pie­naars­ri­vier-kli­niek — Pie­naars­ri­vier-, Ma­sak­ha­ne-in­wo­ners.
  • Don­der­dag 23 A­pril, Pie­naars­ri­vier-kli­niek — In­wo­ners van PPC myn, Rust de Win­ter.
  • Vry­dag 24 A­pril, Pie­naars­ri­vier-kli­niek — In­wo­ners van Ir­ri­ga­sie.

Settlers:

  • Vry­dag 24 A­pril, Sett­lers-kli­niek — Sett­lers-in­wo­ners.


Baie dankie aan Thaba Kwena krokodilplaas sonder wie se hulp die plasing van dié aanlynberig nie moontlik sou wees nie.

Related Articles

Back to top button