Local newsNews
Forum wil boere bystaan
’n Bek-en-klouseerforum (BK-forum) is op Woensdag 20 November tydens ’n noodvergadering by André Kock & Seun-veilingkrale buite Bela-Bela gestig om mense in die veebedryf te adviseer oor die bek-en-klouseerkrisis in die land.
Die forum bestaan uit landbouleiers, politici en boere.
Mense kan die volgende lede van die forum vir meer inligting oor die beheer van die siekte nader:
- Paul van Vuuren (snr.), voorsitter, by tel. 083 230 3595 of per e-pos by kaingo@sastud.co.za(.)
- Annete Steyn, LP en DA- skaduminister van landbou, by tel. 082 323 0027 of per e-pos by anett@xsinet.co.za(.)
- Jacques Smalle, lid van die provinsiale wetgewer, by tel. 083 392 3334 of per e-pos by jacquesmalle@gmail.com(.)
- Johan Abrie, DA-raadslid van Modimolle, by tel. 073 387 9575 of per e-pos by copperandcobalt@gmail.com(.)
- Wilhelm Rocher, Livestock Owners Corporation, by tel. 082 493 9977 of per e-pos by swrdly@gmail.com(.)
- Johan Vosser, Vleissentraal, by tel. 083 627 1491 of per e-pos by vls@mweb.co.za(.)
- Paul van Vuuren (jnr.) van André Kock & Seun, by tel. 083 658 7318 of per e-pos by pauljvanvuuren33@gmail.com(.)
- Kathleen Lombard, kommunikasiebeampte, by tel. 082 333 0923 of per e-pos by kathlombard@gmail.com(.)
- Jossie Steyn, finansies, by tel. 083 230 5805 of per e-pos kaingo@sastud.co.za(.)
- Dr. Hendrik Hansen, veearts, by tel. 082 771 3373 of per e-pos by hendrik@embryoplus.com(.)
- Hannes Jacobs, prokureur, by tel. 083 322 7988, of per e-pos by hannes@lendekker.co.za(.)
- Lukas Eksteen, Rooivleis produsente-organisasie (RPO), by tel. 082 458 7787 of per e-pos by lukas@bufland.co.za(.)
- Wilna Prinsloo, Rooivleis produsente-organisasie (RPO), by tel. 082 555 4553 of per e-pos by w.prinsloo@mweb.co.za(.)
- Joseph Matsho, veeboer, by tel. 072 571 0952 of per e-pos by aremgee74@gmail.com(.)
- Tshepo Phaala, veeboer, by tel. 065 974 4101 of per e-pos by tshepza393@gmail.com(.)
- Jan Schoeman, veeboer, by tel. 082 458 4158, of per e-pos by janschoeman@gmail.com(.)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.