Local newsNews

Kom deel in Kansa se vonkelaand

Die jaar­lik­se Cuppa vir Kan­sa sal van­jaar, soos van­te­vo­re, ’n swie­ri­ge ge­leent­heid wees.

Die te­ma is “Denim and Diamonds”.

Die geld wat in­ge­sa­mel word, is ten bate van die Kan­kerver­eni­ging van Suid-Afri­ka (Kan­sa) in die Wa­ter­berg-ge­meen­skap. Die spre­ker is die be­ken­de RSG-om­roe­per Amo­ré Bek­ker. Bek­ker is ook ’n TV-aan­bie­der en die skry­wer van die boek “Toe-val-lig”. ’n Duet-sang­paar sal ook optree.

Be­soe­kers kan voor­af na uit­soek­uit­stal­lers se wa­re kyk. Daar sal onder meer ju­we­liers­wa­re en edel­ge­steen­tes teen be­kos­tig­ba­re pry­se wees.

Cup­pa vir Kan­sa vind op Sa­ter­dag 22 Ju­nie by Tha­ba Man­zi net buite Bela-Bela plaas. Die kos­te vir ’n on­ver­geet­li­ke aand be­loop slegs R120 per kaar­tjie. Soos ge­woon­lik sal die kan­keroor­win­naars weer spe­siaal ver­wel­kom word.

An­sie van Heer­den (Kan­sa se ge­meen­skaps­mo­bi­li­seer­der) vra dringend hulp van nog tien gas­vroue wat die aand kan ­help.

Vir meer in­lig­ting, bel vir Van Heer­den by die Kan­sa-kan­toor in Mo­di­mol­le by tel (014) 717 3950/076 409 4444.

Related Articles

Back to top button