CrimeNews

Radium-man in boud raak­ge­skiet

’n Dring­en­de be­roep is op Maan­dag­og­gend 2 Maart deur die Be­la-Be­la-nood­groe­pe uit­ge­stuur vir men­se om die Ra­dium-om­ge­wing te ver­my na­dat daar sko­te af­ge­vuur is.

Bewerings het die ron­de ge­doen dat kerk­le­de van die International Pentecostal Holiness Church (IPHC) weer in ’n ge­weld­da­di­ge stryd ge­wik­kel is. Dié voortslepende stryd spruit uit die betwiste eie­naar­skap van ’n stuk grond in die Radium-om­ge­wing.

Sers. Frans Ma­pon­ya, Be­la-Be­la-po­li­sie­woord­voer­der, het be­ves­tig dat sko­te af­g­evuur is, maar gesê die pre­sie­se ge­beure word nog ondersoek.

’n Man is teen on­ge­veer 01:35 by die Ba­fa­na Ba­fa­na Tuck Shop by die Ma­sak­ha­ne-ne­der­set­ting in die boud ­ge­skiet. Die verdagte het glo luk­raak skote af­ge­vuur, het Ma­pon­ya ge­sê. Die slag­of­fer is na ’n plaas­li­ke hos­pi­taal vir be­han­de­ling ge­neem. Volgens die polisie is oog­ge­tui­es onwillig om inligting aan die po­li­sie te ver­skaf.

’n Po­li­sie­he­li­kop­ter het la­ter die og­gend oor Ra­dium ge­vlieg om die ge­bied te mo­ni­teer.

Die ver­meen­de aanvaller het glo kort ná die voor­val in ’n on­be­ken­de voer­tuig van die to­neel ge­vlug.

Dit is tans on­dui­de­lik of die skie­te­ry verband hou met die IPHC-ge­skil, het Ma­pon­ya ge­sê.

Die po­li­sie on­der­soek in­tus­sen ’n saak van po­ging tot moord. Niemand is teen druk­tyd in heg­te­nis ge­neem nie.

Related Articles

Back to top button