CrimeNews

Valke arresteer drie Bela-Bela-polisielede

Drie Bela-Bela-polisiebeamptes is op Vrydag 21 September deur die Valke in hegtenis geneem.

Le­de van die po­li­sie se Dir­ek­to­raat vir prio­ri­teits­mis­daad (die Val­ke) het voor die af­skop van die lang­na­week op Vry­dag 21 Sep­tem­ber die Be­la-Be­la-po­li­sie­sta­sie be­soek om drie Be­la-Be­la-po­li­sie­beamp­tes in heg­te­nis te neem.

Vol­gens ’n Val­ke-woord­voer­der word die be­amptes van kor­rup­sie en ge­wa­pen­de roof aan­ge­kla.

Die drie sal na ver­wag­ting op Dins­dag 25 Sep­tem­ber in die Be­la-Be­la-land­dros­hof ver­skyn.

Meer hieroor in Die Pos.

Related Articles

Back to top button