CrimeNews

Polisie vind gesteelde goedere

Die Modimolle-polisie het verskeie items wat vermoedelik gesteel is by verdagtes gevind.

 

Dit sluit onder meer in hierdie hokkiestel en gereedkapskas (bo) en onder is ’n Isuzu-motorradio en ’n bruin lêer met ’n Nedbank-pen in.

Daar is ook ’n Pioneer-motorradio wat nie op die foto’s verskyn nie. Indien enige van die items bekend lyk, kan inwoners vir AO Willem Nel by tel. 072 152 5951 bel.

Related Articles

Back to top button