AdvertorialMotoringNews

Action Ford Modimolle is reg vir pad vorentoe

“Ons voel al reeds wel­kom,” sê Ben Nie­mandt, nu­we han­de­laars­hoof van Action Ford in Modi­mol­le.

“Inwoners en kliën­te van Action Ford Modi­mol­le het ons met ope arms ont­vang. Ons is nog net twee maan­de hier en voel reeds deel van die ge­meen­skap.”

Dié motor­han­de­laar se be­stuur­span in Modi­mol­le het ver­an­der en hul­le pak die nu­we uit­da­gings geesdriftig aan om te ver­seker dat hul diens­vlak­ke aan be­staan­de en voor­ne­men­de kliën­te tops is. Action Ford Modi­molle is deel van die CFAO Motor­groep SA.

 

Dinah Mahloko.

 

Die fo­kus bly, op aan­drang van die uit­voe­ren­de be­stuur, op kliën­te­diens.

“Ons het ’n po­si­tie­we in­ge­steld­heid en stel eni­ge fou­te spoe­dig reg,” het Nie­mandt gesê.

Action Ford Modi­mol­le glo hoe­wel die nega­tie­we fi­nan­siële golf wat die land van­jaar ge­tref het heel­par­ty sake­ge­meen­skap­pe in Suid-Afri­ka on­kant ge­vang het, dit ook ’n nu­we, vars en onop­ge­smuk­te manier van sake­be­stuur en ge­mo­ti­veer­de denk­wy­se geopen­baar het. Hulle is baie dankbaar en gelukkig om deel van die pad vorentoe te wees.

 

An­sie du Plessis.

 

“Ons sake­ven­note het hul deur­set­tings­ver­moë met so­veel deur­sig­tig­heid en em­pa­tie ge­wys. Ons glo heel­har­tig in ons leu­se vir ons ge­meen­skap: on­der­steun plaas­lik. “Ons pro­beer om aan el­ke kliënt die bes­te moont­li­ke diens te lewer. Ons nooi die gemeenskap uit om ons te be­soek en eerste­hands uit te vind of ons die be­lof­te ge­stand doen. Moe­nie hui­wer om met eni­ge van ons per­so­neel kon­tak te maak nie,” het Nie­mandt in­wo­ners genooi.

“Knip dié kon­tak­be­son­der­hede uit en plak dit teen die ys­kas indien u of eni­ge van u vrien­de of fa­mi­lie met ons wil ge­sels.” Nie­mandt se ­nom­mer is tel. 082 320 7566.

Die nu­we on­der­de­le­be­stuur­der is Rix Gouws en sy kon­tak­nom­mer is tel. 072 141 3372. Die diens­be­stuur­der is Hak­kie van Wyk de Vries by tel. 078 704 9418. Vir nu­we ver­kope bel vir Cor­rie Tal­jaard by tel. 072 043 9161, Donovan Wiggil by tel. 066 206 0314 of Dinah Ma­hloko by tel. 061 122 7138.

Vir ver­ko­pe van ge­bruik­te voer­tuie bel vir Jo­han Smith by tel. 083 724 2247, Johan du Plessis by tel. 066 181 3047 of An­sie du Plessis by tel. 082 320 5459. Die kon­tak­nom­mers vir ont­vangs is tel. (014) 717 1054 en vir die ad­mi­ni­stra­tie­we kan­toor is dit tel. (014) 717 1054.

Related Articles

Back to top button