Local sportNewsSportSport

Jukskeidag vir aftreeoorde

Limpopo Juniors Jukskei bied ’n sosiale dag vir aftree-oorde regoor die provinsie aan op Saterdag 13 Julie ter viering van die heropening van die Limpopo-jukskeibane.

Spelers word uitgenooi om deel te neem en hul vriende en familie saam te bring vir die pretdag.

Die inskrywingsfooi is R50 en inskrywings sluit op Woensdag 10 Julie.

Die dag vind plaas by die Limpopo-jukskeibane in Polokwane.

Die opening is om 07:30 met die spel wat kort daarna begin.

Vir meer inligting, skakel tel. 078 575 7774.

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button