BusinessEntertainmentLocal LifestyleLocal news

Mokopane Mall vier Vrouedag

Vrouedag is op Woensdag 9 Augustus in die Mokopane Mall gevier met stalletjies waar keur-artikels en lekker eetgoed vir besoekers te koop aangebied is.

Daar was onder meer ’n skouspel blomme, ontwerpersjuwele, pragtige klere, handgemaakte houtwerk en dekor-artikels.

Die Pos was ook daar om ons koerant aan die gemeenskap van Mokopane bekend te stel. Buite die sentrum het die heerlike aroma van gebraaide wors die besoekers laat naderstaan en is hulle bederf met uithaler varsgebak.

Die foto’s hieronder illustreer die dag se verwikkelinge:

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button