Home/Galleries/Oor die wenstreep… GalleriesSports galleries Oor die wenstreep… Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg. August 31, 2020 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print Ruitersport mag weer onder streng vlak 2-maatreëls hervat word. Toeskouers word egter nie by kompetisies toegelaat nie. Perde-eienaars en afrigters sê dit is belangrik dat ruiters en perde mekaar weer gewoond raak nadat hulle maande lank nie saam was nie. Ruiters van die Silver Saddles-ruiterklub in Bela-Bela het onlangs aan ’n pretuithourit by Horseback Africa buite Cullinan deelgeneem. Die ruiters wat die dag meegemaak het, was Joané Grobler, Nelene Mostert, Keegan Visser en Paige Cronjé. Op die foto is die groep met hul perde besig tydens die uithou-rit. Foto: David Schabort Atlete bult nou hul spiere tydens virtuele kompetisies. Vyf atlete van Hoërskool Hans Strijdom in Mookgophong het aan ’n virtuele byeenkoms, wat deur Hoërskool Menlopark gereël is, deelgeneem. Op die foto is Janco van der Walt (800 m), Macayla Treurnich (800 m), Cara Louw (spiesgooi) en Marcus van der Walt (1 500 m). Yvette Swan (skyfwerp) was afwesig toe die foto geneem is. Die atlete neem op Saterdag 29 Augustus aan ’n internasionale byeenkoms deel. You can read the full story on our App. Download it here. August 31, 2020 Die Pos-span / The Post team Less than a minute Facebook X LinkedIn Tumblr Pinterest WhatsApp Telegram Share via Email Print