GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Die per­so­neel­le­de van die Pro Shop by die Ze­bu­la-na­tuur­re­ser­vaat het op Dins­dag 4 Au­gus­tus ’n vriend­skap­li­ke toer­nooi op Ze­bula ge­speel. Matt­hew Ma­guire, oud-War­rie wat se­dert Maart­ sy vak­leer­ling­skap deur die Pro­fes­sio­nal Gholf­ Players Association (PGA) doen, het as wen­ner weg­ge­stap. Hy het ’n net­totel­ling van 71 in­­gepalm. Op die fo­to is Ma­guire na af­loop van die kompetisie met sy trofee.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button