GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Moshala Sebatjane, a head of department at Solomon Mhlangu High School in Phagameng, has been appointed as provincial moderator with effect from July 2020. The school principal, Steven Majapholo, said that staff members and learners wish him well in his new endeavour.

 

Skole wat gesaniteer word om die verspreiding van die Covid-19-virus te beheer, is deesdae glad nie meer vreemd nie. Op die foto is Francois Gunther van Bela-Bela besig om die klaskamers by die Klein Pikkewyn-kleuterskool in die dorp te steriliseer.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button