GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Die meer as 100 dae van inperking het baie inwoners se oefenprogramme gekelder. Veral jongmense het uitlaatkleppe nodig vir die baie opgehoopte energie. Inwoners van Bela-Bela het nou geleentheid om weer die spiere te strek. Tiaan Bo­tes, onderwyser en sport­af­rig­ter by Hoër­skool Warm­bad, het on­langs be­gin om fiksheidsklasse vir laer­skool- en hoër­skool­leer­ders aan te bied. Op die fo­to oe­fen die groep op die hoër­skool se vel­de. Om deel te word van die oefengroep, bel vir Botes by tel. 081 015 2867.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button