GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Laerskool Eenheid in Modimolle het gejuig nadat die departement van onderwys aan hulle twee tydelike klaskamers voorsien het. Die aflewering van die broodnodige klaskamers is die gevolg van die bemiddeling van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) met die provinsiale onderwysdepartement. Op die foto kan die juigende Cherí Vivier (onderwyser), Gerda Nel (skoolhoof) en Fanie Vivier (onderwyser) by die nuwe klaskamers gesien word.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button