Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Ancia du Plessis se foto “Sparkling Rosé” was die Bosveld-fotografieklub se wenner in die kategorie vir vaste onderwerpe: bokeh. Bokeh verwys na die tegniek om fokus artisties te gebruik. Die plaaslike fotograwe en entoesiaste wat aan die klub behoort, vergader een keer in maand in Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button