GalleriesSchools galleries

Hansie-leerders vereer vir prestasies

Hoërskool Hans Strijdom het op Donderdag 23 Januarie hul jaarlikse akademiese prysuitdeling gehou waar leerders met buitengewone prestasies vereer is.

Kayla Pretorius en Rochelle Ruthven deel die trofee vir die hoogste gemiddeld in gr. 8. Spikkels de Wet, die Hansies se uittredende skoolhoof, staan by hulle op die foto.

 

Niel Lourens was vanjaar die Hansies se uitblinkerslimkop in gr. 10. Spikkels die Wet, uittredende skoolhoof, het die trofee aan hom oorhandig.

 

Inge Greef is die gr. 11-leerder wat die hoogste gemiddelde persentasie behaal het. Spikkels de Wet, uittredende skoolhoof, het haar trofee oorhandig.

 

Yvette Swan het vanjaar die hoogste gemiddeld in gr. 9 behaal. Spikkels de Wet, die skool se uittredende skoolhoof, het die trofee aan haar oorhandig.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button