Community galleriesGalleries

Geite en giere…

Wat gebeur in- en om die Waterberg?

Klub 60 in Modimolle het groot planne vir die jaar en het al reeds hul vriendekring uitgebrei met nuwe en ou lede wat byeengekom het vir ’n lekker ete en gesellige samesyn. Inwoners bo 60 wat nuwe vriende wil maak, is welkom om by die klub aan te sluit. Vir navrae bel vir Leonie Lombard by tel. 083 666 2754.

 

’n In­wo­ner van Uit­brei­ding 8 in Phaga­meng se tuin is om­ge­dol­we na­dat po­li­sie­beamp­tes van die Mo­di­mol­le-po­li­sie groot dag­ga­plan­te in sy tuin raak­ge­sien het. Die plan­te is uit­ge­haal en die in­wo­ner is in heg­te­nis ge­neem. Vol­gens AO James Find­lay is die ge­skat­te waar­de van die vonds sowat R3 000. Op die foto is konst. Olive Ma­hlaola, konst. Wil­liam Baloyi en lt. kol. Michael Mo­thadi by die plante.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button