Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Pieter Nel se foto “Kruger Sunset” was tydens die Bosveld-fotografieklub se November-byeenkoms die wenner in die kategorie vir landskappe. Hy is ook met ’n merietesertifikaat beloon. Die maand se foto’s is beoordeel deur Riek Venter en Anton la Grange van die George-kameraklub. Fotograwe vergader een keer per maand in Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Hennie Louw se foto “Buffalo Bill” is tydens die Bosveld-fotografieklub se November-byeenkoms aangewys as wenner in die wildlewekategorie. Hy het ook ’n merietesertifikaat ontvang. Die beoordeelaars was Riek Venter en Anton la Grange van die George-kameraklub. Die klub kom een keer per maand in Modimolle bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Die wenfotograaf in die kategorie vir wildlewe (slegs voëls) tydens die Bosveld-fotografieklub se November-byeenkoms, was Hennie Louw wat die foto “Road Kill” op film vasgelê het. Hy het ook ’n meriete- sertifikaat ontvang. Die klub kom een keer per maand in Modimolle bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 


Hennie Louw se foto “Kettingbotsing” het tydens die Bosveld-fotografieklub se November-byeenkoms ’n meriete- sertifikaat ontvang in die kategorie vir vaste onderwerp: beweging/aksie Die klub kom een keer per maand in Modimolle bymekaar. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Die foto “Tuindienste”, wat deur Retha Stegmann se lens vasgevang is, was tydens die Bosveld-fotografieklub se November-byeenkoms die wenner in die kategorie vir straatfotografie, fotojoernalistiek en sport. Sy het ook ’n merietesertifikaat ontvang. Riek Venter en Anton la Grange van die George-kameraklub het die foto’s beoordeel. Die fotograwe vergader een keer per maand in Modimolle. Vir meer inligting, bel vir Lizelle Koch by tel. 082 772 2006 of stuur ’n e-pos aan bfotografieklub@gmail.com(.)

 

Hennie Ludik se kleurvolle foto “Dit is snoektyd in die Kaap” het ’n merietetoekenning in die senior afdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se September-vergadering. Bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725 om by die klub aan te sluit.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button