GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Kerskonsert is harde werk! Dié leerders van Kleuterskool Bosveldspruitjies in Bela-Bela het op Donderdag 21 November ’n Kersspelopvoering op die planke gebring. Al was daar ’n paar aansteeklike gape tussenin, het die adrenalien weer gevloei toe Kersvader in ’n viertrekvoertuig by die skool opgedaag het om geskenke af te lewer.

 

Die Vroue van Waarde-liefdadigheidsorganisasie (WOW) het op Vrydag 15 November geskenkpakke aan 71 behoeftige leerders van Laerskool en Hoërskool Warmbad oorhandig. Die bokse het onder meer skryfbehoeftes, toiletware en klere ingesluit en is moontlik gemaak danksy verskeie donateurs uit die gemeenskap. Op die foto is Tinus van der Heever (ondervoorsitter van Hoërskool Warmbad se beheerliggaam), Petro Bothma en Franci van Heerden van WOW en Paul Liddle (hoof van Hoërskool Warmbad).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button