Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Hennie Ludik se prysenswaardige foto “Baiy” was die November-wenner van die Warmbad-fotografieklub se goue toekenning tydens die klub se maandelikse byeenkoms. Vir navrae oor die klub kan fotograwe vir Gerda de Bruto bel by tel. 082 563 4725.

 

Gerda de Bruto se foto “Nog ’n happie” was die gelukkige wenner van die Warmbad-fotografieklub se goue toekenning vir November. Mense kan De Bruto bel by tel. 082 563 4725 om by die klub in te skakel.

 

Tilly Kriel het met haar foto “Steeds funksioneel” met die goue toekenning van die Warmbad-fotografieklub vir November weggestap. Mense met ’n oog vir fotografie kan by die klub aansluit en vir Gerda de Bruto bel by tel. 082 563 4725.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button