GalleriesSports galleries

Top-jagters vereer

Die Bos­veld-jag­ters­ver­e­ni­ging se Wa­ter­berg-tak (BJV) het op Vry­dag 1 No­vem­ber hul jaar­af­slui­ting by die Boot­klub bui­te Be­la-Be­la ge­hou.

Die top­jag­ters is by dié ge­leent­heid vereer en ’n nu­we be­stuur­span is ook verkies.

 

Pat Loots is as al­ge­he­le wen­ner van die uit­voe­ren­de tro­fee­kom­pe­ti­sie aangewys. Op die foto is Ja­pie Cil­liers (BJV-on­der­voor­sit­ter), Jan­dré van El­le­wee (on­der­voor­sit­ter), Loots en Jan­nie Eng­el­brecht (BJV-voor­sit­ter).

 

Dié groep vroulike skuts het vanjaar ge­wys hoe goed hulle in die kol kan skiet met ’n .22-ge­weer­. Op die foto is Ca­rien Bo­tha (ses­de), Ma­ria Grob­ler (vyf­de), Tha­rine Ma­rais (vier­de), Li­za Eng­el­brecht (twee­de) en Ja­né Cil­liers (eers­te). Jan­nie Eng­el­brecht, nu­we BJV-voor­sit­ter, is saam met hulle op die foto. Ida Mos­tert (der­de) was afwesig met die neem van die foto.

 

Die top­tien manlike skuts wat hul slag met ’n .22-ge­weer gewys het, is Ar­nold Grie­sel (eers­te) met agter hom Ger­hard Bo­tha (10de), Koos Pie­naar (vyf­de) en Ste­pha­nus Grie­sel (twee­de). Heel ag­ter is Ja­pie Cil­liers (vier­de), Jan van Blerk (ses­de), Ma­rio Blit­ters­wijk (n­egen­de), Chris Es­ter­hui­zen (agt­ste), Ste­fan Bo­tha (se­wen­de) en Jan­nie Eng­el­brecht (der­de).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button