GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Mckayla Vermaak en Amoné van Niekerk van die Warmbad-gimnastiek- en tuimelklub is gekies om deel te wees van die Suid-Afrikaanse Aerialnastix-span wat in Februarie 2020 aan die internasionale Aerialnastix-tuimelkampioenskap in Mauritius deelneem. Saam met hulle op die foto is hul trotse afrigter, Petro von Alleman. Lesers wat graag dié twee gimnaste wil ondersteun, kan vir Von Alleman bel by tel. 082 457 7567.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button