GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Laerskool Nylstroom se junior koor het gedurende die week van 29 Julie tot 2 Augustus aan die Eugène N. Marais Kunstefees in Mookgophong deelgeneem en ’n A++ verwerf.

 

Laerskool Nylstroom se juniors het aan die Waterberg Kunstefees en Eugène N. Marais Kunstefeeste deelgeneem en uitstekend gepresteer. Voor is Michal Groothof en Lianke Grové en in die middel is Dominique Blignaut, Enrico van Tonder en Miané Louwrens. Agter staan Ryno Coetzer, Qi’hara Lee Kotze, Danélle Roos en Paul du Plessis. Annel-Marie van der Walt was afwesig met die neem van die foto.

 

Dié leerders van Laerskool Nylstroom het aan die Waterberg- en die Eugène N. Marais-
kunstefeeste deelgeneem. Voor is Suné de Jager, Erlu Fourie, Isabella van Niekerk en Hein Pretorius. Agter staan Lorinda Broodryk, Marli Broodryk, Elizabeth Smit, Tharina Janse van Vuuren en Gabby Greeff. Altus du Plessis, Justin Roux, Janrich van der Walt, AB van Tonder, Luschke Fouché en Altus Roos was afwesig met die neem van die foto.

 

Die nuwe sanggroep van Hoërskool Warmbad, die Kwarries, het op Donderdag 12 September tydens die nasionale eisteddfod-kompetisie ’n diploma verower. Saam met die groep is Elané Engelbrecht, hoofdirigent (heel voor). Die groep word begelei deur Michelle Vos, wat nie saam met die groep was toe die foto geneem is nie.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button