Community galleriesGalleries

FOTOGRAFIE: In fokus

Die wêreld vasgevang deur ’n kameralens.

Drina van der Merwe se treffende foto “Olifante” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Augustus-vergadering. Kom kuier gerus elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela saam met die lede.

 

Drina van der Merwe se treffende foto “Liplekker” het ’n merietetoekenning in die driesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Augustus-vergadering. Bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725 om by die klub aan te sluit.

 

Gerda de Bruto se besondere foto “Werk om te oorleef” het ’n merietetoekenning in die seniorafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Augustus-vergadering. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela.

 

Kathleen Stevens se besondere foto “Terrasse” het ’n merietetoekenning in die tweesterafdeling gewen tydens die Warmbad-fotografieklub se Augustus-vergadering. Die klub vergader elke eerste Dinsdag van die maand om 18:00 by die AP Kerk op die hoek van Katjiepiering- en Huilboslaan in Bela-Bela. Belangstellendes is baie welkom. Vir meer inligting bel vir Gerda de Bruto by tel. 082 563 4725.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button