GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele en akademiese uitblinkers.

Laerskool Warmbad is trots op Wian Groothof, ’n oudleerder, wat aangewys is as Hoërskool Menlopark in Pretoria se hoofseun vir 2020. Wian neem die leisels oor by nóg ’n oud-Warrie, Albert van der Merwe. Karla Grobler, oudhoofmeisie van die Warries, is tot die matriekraad verkies.

 

Die ATKV Waterberg-kunstefees in Bela-Bela het vanjaar puik produksies op die planke gebring. Hier het Jinnah Park Primary School se spreekkoor die gehoor in vervoering. Die groep het hoogste lof vir hul item behaal. Foto: Herman Steyn

 

Waterberg Academy in Vaalwater celebrated its sweet 16th birthday on Wednesday 13 August. To mark the special occasion, two large cakes were lit with sparklers and each learner and member of staff enjoyed a piece. Here San-Marie Stegmann, head girl, and Boitumelo Mataboge, head boy, took the honour of lighting the birthday sparklers. They were assisted by the headmaster Mark Godfrey and teacher Suzette Van Dyk (who had to show the others how to do it!).

 

Die Euphorbiaskool in Mookgophong se kleutermaats, die Japsnoetjies, het pragtig gepresteer tydens die Eugène N. Marais-kultuurfees. Op die foto is almal wat met simbole van A, A+ en A++ spog: Chrisné Jacobs, Cara van Emmenis, Leila Potgieter, Ina-Marie Fouché, Izelke Nell, Livia Venter, Miane Loots en Nathan du Preez. Agter staan Wian van der Walt, Kara Muller, Shani Botha, Denique du Preez, Wouter Venter, Luan Venter, Tenique van der Merwe, Chloé Viljoen en Rielizma de Lange. Willem Botha en Lianne Jacobs was afwesig met die neem van die foto.

 

Hierdie leerders van die Waterbergskool vir CVO in Modimolle het aan die nasionale literêre skryfkunskompetisie deelgeneem en baie goed presteer. Voor is Dijoné Olivier (C), Nico Bronkhorst (C+), Vanya Viviers (C), Elni Jooste (B+), Kiandra Doubell (C+ en C), Louise Bronkhorst (B+), Kosie Bronkhorst (C+) en Elzaan Hooneberg (C+). In die middel is Juanel Visagie (B+), Koos van der Merwe (B+), Mckayla Vermaak (B+), Melienke Vermaak (B+), Kian Abri (B+), Phillip Marx (B+), Jessica Hooneberg (B+) en Luzé Paul (A). Agter staan Reitz Carshagen (C+), Henru Botha (A), Colin Boshoff (C), Liam Murray (C+), Ruan Campher (B+), Strachan Schmidt (C), Christiaan Prinsloo (A) en Danny Maree (C).

 

Die Waterbergskool vir CVO se kunstiges het puik gevaar in ’n onlangse kompetisie. Hulle kunswerke is ingestuur na die nasionale kunsuitstalling. Voor is Nolan Nel (A+, A+), Elzaan Hooneberg (medalje- en trofeewenner met A+++ en A+), Glaudette van Rooyen (A+), Kiandra Doubell (A) en Lize Stapelberg (A). In die middel is Mckayla Vermaak ’n medalje- en trofeewenner met A+++, A+++, A++, A+), Renier Fourie (B), Melienke Vermaak (’n medalje- en trofeewenner met A+++, A+++, A++, A++), Althea Janse van Rensburg (A++), Anzelle Coetser (A+++), Anneri du Plessis (B+), Chiara Hugo (A+++) en Mia Prinsloo (A++). Agter is Vanya Viviers (B+), Colin Boshoff (A), Cecil Botha (B), Elni Jooste (A) en Louise Bronkhorst.

 

Hierdie kunstenaars van die Waterbergskool vir CVO in Nylstroom het 100% vir hul kunswerke by die nasionale kunsuitstalling gekry en was ook almal medalje- én trofeëwenners. Medaljes word toege-
ken vir die hoogste punte in die graad en trofeë vir die hoogste punt in die fase. Op die foto is Melienke Vermaak (gr. 3) Mckayla Vermaak (gr. 4) en Elzaan Hooneberg (gr. 6).

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button