GalleriesSchools galleries

Boekevat en kekkelbekke

Skole spog met hul kulturele uitblinkers.

Waterberg Academy in Vaalwater het ’n nuwe skoolsekretaresse aangestel. Corné Pretorius (35) het begin Junie oorgeneem by die geliefde “kantoortannie”, Solita Meyer. Pretorius en haar man, Albert, boer op Diggersfontein in die Vaalwater-omgewing en het twee dogters, Elzé (gr. 1) en Alné (gr. 3).

 

Laerskool Vaalwater se leerders is op ’n yskoue Maandag 10 Junie ná afloop van die eksamensessie deur die AGS-gemeente in Vaalwater met ’n heerlike koppie sop en ’n vars broodjie bederf. Hier bedien Ansie Redelinghuys, Chalice Fourie, Nick Maritz, Kyala Redelinghuys en past. Ernst Redelinghuys die leerders.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button