GalleriesSports galleries

Oor die wenstreep…

Die Pos se gereelde bydrae tot sport in en om die Waterberg.

Dit was ’n trotse dag vir Laerskool Nylstroom toe hulle eerste rugbyspan as wenners van die Koedoe-rugbyweek aangewys is. Walter Pretorius was die kaptein en het die trofee van Franna van Zyl ontvang. Foto: Herman Steyn

 

Ruan Leonard, a Grd 5 learner from Waterberg Academy in Vaalwater, was placed first overall in both the bullseye and the 3D competition of the National Archery in the Schools Programme (NASP) Archery Competition, held on Saturday 2 March at Waterberg Academy in Vaalwater. Leonard outshot the senior archers present.

 

Chaldene Burger van die Euphorbiaskool in Mookgophong is tydens die streek se netbalproewe op Donderdag 7 Maart by Laerskool Krugerpark in Mokopane ingesluit in die groep wat aan die Waterberg-distriknetbalproewe sal deelneem. Dit vind op Woensdag 3 April by Laerskool Krugerpark in Mokopane plaas.

 

Vier netbalspelers van Laerskool Vaalwater het op Dinsdag 5 Maart aan die kringnetbalproewe in Modimolle deelgeneem. Hulle is Makayla Keating, Kyra le Roux, Charné Verster en Almica Snyders.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button